
Sestienjarige na vermoede verkrag, vermoor in KaBokweni
--:--
Die polisie ondersoek 'n saak van moord sowel as verkragting na die liggame van twee jongmense Maandagaand in 'n verlate gebou in KaBokweni ontdek is.