Rocco maak boeremusiek sjiek

Loading player...
Sy kinderjare op Harrismith het die gevierde pianis Rocco de Villiers geïnspireer om sy vellies aan te trek en die geliefde boeremusiek waarmee hy grootgeword het, sy eie te maak vir ʼn splinternuwe produksie, Boeremusiek: Rocco styl.
30 Mar 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min