ToekomsVenster: Wys my die pad

Loading player...
Miskien bevind jy jouself vandag op so ʼn pad. Dis moeilik om te onderskei waar die volgende tree gegee moet word. Die Bybel sê: “Hou jou oë op Jesus, die begin en die voleinder van die geloof”.
2 Apr 2023 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min