ToekomsVenster: Skep moed

Loading player...
Ruil jou gevoelens van desperaatheid, uitsigloosheid, moedeloosheid, vrees en angs in en ontvang die gratis gawe van God se vrede in alle omstandighede. Deel dan daardie vrede met ander mense.
2 Apr 2023 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min