ToekomsVenster: Kalmte, moed en wysheid

Loading player...
Hoe gouer ons grootword, hoe beter vir almal. Maak daarmee vrede dat alles nie noodwendig gebeur soos wat ons dit wil hê nie.
2 Apr 2023 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min