ToekomsVenster: Niks kan ons uit die hand van God ruk

Loading player...
Erken doodgewoon jou afhanklikheid van God in Christus Jesus en vra hom om jou lewe oor te neem.
7 Apr 2023 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min