ToekomsVenster: Die Bybel praat ook van rus

Loading player...
Uiteindelik, wanneer God dit goed dink sal ons die ewige rus tegemoetgaan. Ons wil die mense wat deel van ons verwysingsraamwerk vorm nie daar soek en nie vind nie. Maak seker dat hulle deel van die geselskap sal wees.
7 Apr 2023 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min