Deon Groot sing vir ‘Die een’

Loading player...
“Op die ou end kom dit terug na een ding toe: almal is op soek na liefde en iemand waar jou hart kan rus.”
11 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min