ToekomsVenster: Gryp die dag, gryp die lewe

Loading player...
Kan ons nie ons arms oopmaak vir mekaar en die toekoms omhels nie? Carpe diem, gryp die dag, gryp die lewe.Sê vandag “ja” vir die lewe.
12 Apr 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min