ToekomsVenster: Aanvaar mekaar

Loading player...
“Julle kom na ons met arms wat toegevou is, nie om te omhels en te verwelkom nie, maar op ʼn afstand te hou. As ons Suid-Afrika wil red sal ons ons arms vir mekaar moet oopmaak en mekaar omhels.”
13 Apr 2023 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min