ToekomsVenster: Herlaai jou geestelike lewe

Loading player...
Dis tyd om weer aan die gang te kom. Die Here sal jou help, maar jy en ek moet begin met ʼn goeie besluit.
14 Apr 2023 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min