ToekomsVenster: Ek sal rus gee

Loading player...
Geestelik volwasse mense vind hulle rus by die Here. Immers, Jesus het gesê, kom na my toe almal wat vermoeid en belas is en ek sal julle rus gee.
14 Apr 2023 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min