Dié mense gaan spring vir liefdadigheid

Loading player...
Die springers gaan elkeen 10 kilometer op klein trampoliens ten bate van die jong meisies en vroue in hul omgewings deurbring.
20 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min