Psalm 4: Jy is God se gunsgenoot

Loading player...
Psalm 4 is 'n treffende aandpsalm, waarin Dawid terug reflekteer op sy dag en besef dat hy God se gunsgenoot is en veilig by Hom is. Ons wat aan die anderkant van die kruis staan (as Dawid) is dit nog des te meer! Luister saam na Charles van Onselen en Louwrens Viljoen se kuier oor die heerlike Psalm
20 Apr 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min