ToekomsVenster: Hy is ook nou daar by jou

Loading player...
“Ek sal jou nooit begewe en nooit verlaat nie”. Jesus sê, nooit. Hy is ook nou daar by jou, te midde van jou nood, swaarkry, verleentheid en hartseer.
22 Apr 2023 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min