Oe-ê-ê Deloris: Boer vooruit met 'n lykswa
--:--
Deloris kan darem maar skinder! Vandag vertel sy hoe Mathilda se motorwerktuigkundige man haar per abuis 'n baie goeie idee gegee het vir haar eie sakeonderneming.