Vind ’n nuwe leierskapritme

Loading player...
Soms is leiers so oorweldig dat hulle net nie weet wat die volgende stap is nie. Dr. Johan Beukes het ʼn paar wenke.
25 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min