ToekomsVenster: Om genesing van God te ontvang

Loading player...
Word gevul met dankbaarheid dat jy genesing ontvang het, ja, dat God jou in sy groot genade nie gelaat het waar jy was nie, maar jou genees het.
26 Apr 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min