ToekomsVenster: Soek jou krag by die Here

Loading player...
Die Bybel sê, soek jou krag by die Here en in sy groot mag. Hy sal jou toerus vir die lewe en die uitdagings daarvan. Laat so ʼn bietjie sagtheid in jou lewe toe en word weer ʼn mens onder mense.
27 Apr 2023 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min