ToekomsVenster: Kom buig in aanbidding

Loading player...
Die Here is nie afhanklik van hoeveel musikante opdaag nie. Waar Hy in Gees en Waarheid aanbid word, is hy teenwoordig. Ek mag my verbeel, maar dit was kompleet asof die engele saamsing.
27 Apr 2023 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min