Voëlkenners en -liefhebbers vergader binnekort op die Tuinroete

Loading player...
Dr. Melissa Whitecross, landskapbewaringsprogrambestuur van BirdLife SA, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor vanjaar se “Flock to the Wilderness”-konferensie gesels. Whitecross verduidelik wat alles vir vanjaar se geleentheid beplan word en hoekom die konferensie juis op die Tuinroete aangebied word
28 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

‘Help, graad 4 is hier!’

“Graad 4 is dikwels ʼn groter aanpassing as graad 1,” sê Unine Laas, Grondslagfasespesialis by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum, in Maroela Media se ateljee.
24 Apr 22 min

‘Kweek van kleins af ʼn lesertjie’

Maroela Media gesels met Coralie Vermaak, ʼn spraak-en-taalterapeut en oudioloog, oor die belangrikheid om kinders van ʼn jong ouderdom af aan boeke en lees gewoond te maak.
23 Apr 23 min

Hettie en Louis Brittz gee hoop vir gesinne in haastige wêreld

“God is nie klaar met jou gesin nie, want Hy is steeds besig om dit elke dag te vorm.” Volgens Hettie en Louis Brittz begin dit nie by kitsoplossings nie, maar by wortels van julle verhouding. Die egpaar, wat al meer as drie dekades saam die pad van die huwelik…
2 Apr 13 min