ToekomsVenster: Om waarlik vry te wees

Loading player...
Ek herhaal vryheid is duursaam, die kruis op Golgota se heuwel is ʼn bewys daarvan. Leef vry en beywer jou vir die vryheid van alle mense, geestelik en op alle ander terreine van die lewe.
30 Apr 2023 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min