ToekomsVenster: Onthou jy is heilig

Loading player...
Die Heilige Gees kom in sagtheid en deernis na die mens en herinner ons aan die roeping wat op ons lewens rus. Ook van die prys wat Jesus namens ons betaal het. Hy verseker ons van sy bystan
30 Apr 2023 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min