‘Die groot afskud’-wenner keer lewe om met enorme gewigsverlies

Loading player...
“Ek het my eie pa tydens die verfilming van die reeks verloor, en dit het my laat besef dat hierdie laaitie van my nou sy pa kort.”
4 May 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min