Psalm 5: 'n More Offer

Loading player...
In die Psalm rig Dawid 'n more-offer aan die Here. Hoe lyk my, en jou, oggend offers aan ons Almagtige Hemelse Vader? Luister saam
27 Apr 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min