Psalm 7: Doen aan my reg

Loading player...
In hierdie besondere Psalm beroep Dawid homself op die Here as sy redder, maar hy gee homself ook oor in God se hande...dit is juis hierdie aksie van oorgawe, wat 'n rus by hom meebring. Mag die Psalm vir jou tot groot seën wees!
10 May 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min