ToekomsVenster: Al nader aan God se wil

Loading player...
Jy kom eerste, jy is ʼn wenner. By God is daar nie tweede en derde plekke nie. Hy sien jou raak en vier jou lewe en getuienis met oorgawe.
11 May 2023 2PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min