Vyf in hof vir korrupsie by Tutuka-kragstasie

Loading player...
Vyf mense het gister in die gespesialiseerde hof vir kommersiële misdade in Middelburg verskyn op aanklagte van bedrog, diefstal en geldwassery.
Volgens die Valke spruit die klagte uit ‘n bestelling wat deur Tutuka-kragstasie by Umnandi Konferensie en Spysernieringsdienste geplaas is vir twee vraghouers teen ‘n baie verhoogde prys.
Valke woordvoerder, Kaptein Dineo Sekgotodi, sê Zandile Ngcobo is ‘n voormalige aankoper by Eskom se Tutuka-kragstasie. Die saak teen haar en haar medebeskuldigdes Annemarie Stander, Jessica Khubheka, Solomon Twala en Nomsa Sibiya is uitgestel tot 8 Junie.
12 May 2023 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min