ToekomsVenster: Kinders van die Here gee hul beste

Loading player...
Kinders van die Here steek nie lyf weg nie en probeer nie die grootste wins teen die kleinste belegging verseker nie. Kinders van die Here gee hul alles, altyd en onder alle omstandighede.
12 May 2023 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min