ToekomsVenster: God aanvaar jou onvoorwaardelik

Loading player...
God aanvaar ons onvoorwaardelik. Hy sien ons foute en ons sonde nie oor nie, maar sien ons eers raak voordat hy deur sy Heilige Gees begin werk aan dit wat nie deel van die Christus-karakter in ons lewens verteenwoordig nie.
14 May 2023 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min