ToekomsVenster: God bewaar jou liggaam, siel en gees

Loading player...
Die vraag is of jy na jou liggaam kyk? Dit, op sigself, is niks minder as toewyding aan die Here nie.
14 May 2023 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min