ToekomsVenster: Wat doen jy om emosioneel gesond te bly?

Loading player...
Die vraag is, wat ons doen om emosioneel gesond te bly? Op watter wyse word ons siel-dimensie gestimuleer?
17 May 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | ʼn Oproep tot geestelike volwassenheid

Jesus vra steeds: “Verstaan julle?”. Dit is ʼn vraag wat groei en diepte van elke gelowige eis. Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2025. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 12 Januarie 2026 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar.
8 Dec 8AM 5 min