ToekomsVenster: Die Bybel bring perspektief

Loading player...
Laat die Woord van die Here toe om die proses Goddelik te begelei, maar maak werk van die emosie. Kom sterker, beter toegerus en volwasse aan die ander kant daarvan uit.
22 May 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min