"Shakira wou nie eers vir my kyk nie": Jo Black
--:--
Jo Black het op Breakfast with Martin Bester gekuier vir Friday Live en vertel oor die werk wat hy gedoen het voor hy begin sing het.