ToekomsVenster: Beroep jou op die krag van God

Loading player...
Mag jy vandag, te midde en ten spyte van omstandighede, die genade vind om so te leef dat die eer van God Drie-enig steeds voorop staan.
31 May 2023 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min