Wat is die Enneagram en hoe kan dit jou help om jouself beter te verstaan?

Loading player...
“Meer as wat die Enneagram tipeer, wys dit diep persoonlikheidsmotiverings.” In die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor die Enneagram, vind ons uit wat presies die Enneagram is.
1 Jun 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min