Psalm 10 - Here, ek verstaan nie...

Loading player...
In Psalm 10 pen Dawid 'n pragtige eerlike lied neer van aanvanklike ontnugtering met die skynbare 'oorsien' van ongeregtigheid deur God. Was jy al daar? Luister saam na die Psalm, en sien hoe God se Woord tot Heerlikheid kom hierdeur. Here, ek verstaan nie...was jy al daar?
1 Jun 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min