Mpumalanga premier bepleit vrede tussen taxiverenigings

Loading player...
Die premier van Mpumalanga, Refilwe Mtshweni-Tsipane, sê die onbestendigheid wat tot dodelike aanvalle tussen taxiverenigings lei, is tragies en betreurenswaardig. Sy het gister die provinsiale Taxi Indaba in Middelburg toegespreek. Die premier sê hulle verstaan ten volle die uitdagings in die bedryf, soos buitensporige brandstofpryse, diensfooie en koste om taxi's in 'n goeie toestand te hou, maar verenigings moet 'n vreedsame manier vind om kwessies op te los.
7 Jun 2023 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min