ToekomsVenster: ‘U goedheid en liefde sal by my bly’

Loading player...
Uiteindelik vind hierdie Psalm sy volle vervulling in die ewigheid. Inderdaad iets om na uit te sien, maar tot dan bly Psalm 23 ʼn rigsnoer vir die lewe.
8 Jun 2023 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min