ToekomsVenster: Loof God vir sy sorg

Loading player...
Is dit nie ʼn besonderse mooi vers nie? Dink net daaroor: my tong, bedoelende my menswees, my hele wese, sal nie stilbly oor U sorg nie. Dag vir dag sal ek U loof.
11 Jun 2023 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min