ToekomsVenster: Vertrou weer en weer op Hom

Loading player...
Die digter sê dit so mooi: “Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U. Dit is wonderlik dat die Here ons nie verguis en slegsê as ons bang word nie".
11 Jun 2023 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min