Curriebeker: Betekenisvolle wen vir Stonehouse

Loading player...
Die Airlink Pumas se oorwinning van 27-17 Vrydag oor die Griekwas in Kimberley was genoeg om die verdedigende Curriebeker-kampioen van sy plek in die halfeindronde van vanjaar se kompetisie te verseker. Hulle speel Saterdag in Durban teen die Haaie, terwyl die Bulle die Cheetahs in Bloemfontein pak. Die Puma-afrigter, Jimmy Stonehouse, sê die oorwinning het vir hom baie beteken, omdat die jong spelers die geleentheid so aangegryp het.
12 Jun 2023 3AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min