ToekomsVenster: Ouers se verantwoordelikhede

Loading player...
Ons is ʼn span, man en vrou, pa en ma, en ons het kinders. Hulle het volwasse versorgers nodig, nie nog maatjies wat konsekwent moeg is vir die lewe nie.
19 Jun 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min