ToekomsVenster: Kom ons maak die lewe makliker vir mekaar

Loading player...
Sewe leë sake sout lê in die pakkamer as ʼn bewys dat die leerskool nie altyd maklik is nie. Kom ons maak die lewe vir mekaar makliker, nie moeiliker nie.
19 Jun 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min