In-studio interview with Tyronne Adams

Loading player...
Dis een van ons gunsteling maande..jeugmaand... en vanjaar
se tema fokus op die versnelling van die jeug se toekoms!
Ons was geëerd om 2 jong talentvolle en hardwerkende jong
manne van Wellington met ons in die studio te he, wat hul eie
besigheid bestuur. Tyronne Adams en Lindley Hendricks van Kumin & Khords deel hulle storie vir Jeug Maand.
20 Jun 2023 English South Africa Leisure · Leisure

Other recent episodes

Salvador Mouers

Salvador Mouers gesels met Brad oor sy splinternuwe enkelsnit 'Slaan my binne', op die KC Drive show
20 Mar 14 min

Dj Fahd SA

DJ FAHD rekindles the spirit of AfroHouse with his new single 'Your love'.
11 Mar 6 min

Brittany McCormick

Brittany McCormick shares her story of living with cerebral palsy and how she’s turning her experiences into purpose.
17 Mar 5 min