
Hoe sien mense HospiVision in die gemeenskap?
--:--
Pieter Barnard en Nastasia Vosloo-Steyn bespreek hoe die gemeenskap HospiVision ervaar en wat HospiVision se Visie en Missie is.