LUR gryp in by onreëlmatige aanstellings in Thaba Chweu

Loading player...
Die DA in Mpumalanga het die besluit verwelkom van die LUR vir Samewerkende Regering om die burgemeester van Thaba Chweu in die bek te ruk oor onreëlmatige aanstellings. Mandla Msibi het Friddah Nkadimeng opdrag gegee om Ehlanzeni Distrik te vra om beamptes te ontplooi om waar te neem as direkteur van Gemeenskapsdienste en direkteur van Beplanning omdat iemand nie vir lager as drie maande in ‘n pos mag waarneem nie. Volgens DA-raadslid Spiridon Couvaras hoop hulle dit verbeter dienslewering.
28 Jun 2023 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min