ToekomsVenster: Laat die kindertjies na My toe kom

Loading player...
Christen-ouers het ʼn uitgesproke of onuitgesproke getuienis dat hulle in die voetspore van Jesus wil wandel.
4 Jul 2023 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min