Psalm 15 - Wie mag vertoef in U tent?

Loading player...
Wie mag vertoef in die tent van die Here? Wie is die tent van God? Luister saam met Charles van Onselen en mag die Woord jou stig en seën
6 Jul 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min