Cees en Marieka werk onder Midde-Oosterlinge in Europa.
Loading player...
Cees en Marieka vertel van hulle seun en van hul werk in Europa. Hulle het 'n seun verloor en het 'n gestremde seun waardeur hulle juis kontak kan maak met vlugtelinge. Hulle mobiliseer kerke om vlugtelinge te bereik.